Jaarboeke

Meervoudige veranderlike statistiese metodes 816


 
Modulekode BEM 816
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud Oorsig van meervoudige veranderlike statistiese ontleding in ‘n bemarkingskonteks; meervoudige veranderlike ontleding van bemarkingsnavorsingsdata; ontleding van variansie en ko-variansie; korrelasie en regressie; diskriminante en logistiese ontleding; faktorontleding; trosontleding; meerdimensionele skalering en saamgevoegde ontleding; strukturele vergelykingsmodelering .
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Bemarkingsbestuur
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences